A Jungle House
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Nederburg-keeromstraat 4, Strand, 7140, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 250 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
A Jungle House bied selfsorgverblyf in 'n pragtige en ruim vakansiehuis in die Strand. Dié huis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers.
Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en spabad. Die tweede slaapkamer het 2 driekwartbeddens en 'n kaggel vir koue wintersaande, en die derde slaapkamer het 2 enkelbedddens. Daar is ook 'n gastetoilet en 'n badkamer met 'n stort. Linne, swem- en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n vyfplaatgasstoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, ketel, broodrooster, roomysmaker, en skottelgoedwasser toegerus. Daar is ook lugversorging. Gaste kan hul maaltye by die kombuistoonbank of in die aparte eetarea geniet. Die leefarea het 'n TV met Showmax en gaste kan hulle skootrekenaar aan die TV koppel. Gratis WiFi is beskikbaar en die huis het 'n omsetterstelsel wat krag aan die ligte voorsien. Veilige parkeerplek vir 2 voertuie is beskikbaar.
Hierdie huis is naby plaaslike restaurante en winkels geleë, en die strand is slegs 2.1 km weg. Somerset Mall en Vergelegen Medi Clinic is 5 km weg.
Gaste kan die Strand Waterworld en Pretpark besoek, putt-putt speel of wynproe in die area geniet.
Slaapplek
’n Bespreking by A Jungle House sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Wynproe
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
Dienste
- Koordlose internet
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Jacuzzi
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
- Toiletware
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Petrus Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 20
Maande gelys 8
Ligging
- Nederburg-keeromstraat 4, Strand, 7140, Wes-Kaap
- Gaste dink A Jungle House het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Nederburg-keeromstraat 4, Strand, 7140, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom