A Jungle House
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Petrus Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 19
Maande gelys 8
Opsomming van Resensie
Sanet J - Mrt 2024
Algehele gradering
Die bad is 'n bonus! Als baie netjies. Sal vir seker weer daar oorbly.
A Jungle House se terugvoer
Baie dankie Sanet, bly julle het dit geniet. Tot weersiens.
Ansie V - Mrt 2024
Algehele gradering
Móói binne én buite. Veilig, privaat, warm atmosfeer, stil omgewing, alles puik.
A Jungle House se terugvoer
Baie dankie Ansie, kom gerus weer.
Sharlene S - Mrt 2024
Algehele gradering
The owners are very nice people with two gorgeous doggies.
A Jungle House se terugvoer
Dear Sharlene, thank you for the kind words about us and our dogs. Just a reminder that they are kept privately and away from guests, except when requested by guests, like yourself, to meet them. May I emphasise that you paid for two people's accommodation, not for several to gather a few days for a conference. We also do not promote our Jungle House as a conference facility. Our large kitchen can comfortably seat six people to enjoy company and meals, adding to an enjoyable holiday. We are sorry that you did not find it suitable for your needs. It is unfortunate that you did not discuss these issues while you were here, as we could have made suggestions or helped to resolve them.
Ragmah G - Feb 2024
Algehele gradering
Perfect.
A Jungle House se terugvoer
Thank you, Ragmah. Looking forward to your next stay.
Jay-cee L - Feb 2024
Algehele gradering
Perfek.
A Jungle House se terugvoer
Baie dankie Jay-cee, spoedige herstel.
Burnese S - Feb 2024
Algehele gradering
Rustig, fantasties & so lieflik!
Lees meerMuneera C - Jan 2024
Algehele gradering
Comfortable, spacious and clean.
Louis F - Jan 2024
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Charles S - Jan 2024
Algehele gradering
A delightful and fulfilling experience!
A Jungle House se terugvoer
Thank you Charles, for your perfect review. Regards, Petrus.
Jandri S - Des 2023
Algehele gradering
Ongelooflik.
A Jungle House se terugvoer
Baie dankie Jandri!
Kom weer.
Fatima L - Des 2023
Algehele gradering
Fantastic.
A Jungle House se terugvoer
Thank you Aashiqua, for your excellent review.
Annelie B - Des 2023
Algehele gradering
Alles wat mens nodig het en meer! Pragtige tuin en eenheid!
A Jungle House se terugvoer
Baie dankie Annelie, en dat jul die Jungle House so netjies agtergelaat het. Voorspoed vir 2024, kom gerus weer.
Burnese S - Des 2023
Algehele gradering
Petrus is 'n wonderlike gasheer en sy plekkie is perfek en pragtig, 'n ware trots!
A Jungle House se terugvoer
Baie dankie, Burnese, vir jou mooi resensie.
Zanri J - Des 2023
Algehele gradering
"Felt right at home".
Anneke P - Nov 2023
Algehele gradering
Excellent overnight stay.
A Jungle House se terugvoer
Thank you Anneke, and kind regards, Petrus.
Erna V - Nov 2023
Algehele gradering
Ongelooflike plek met sulke gasvrye eienaars.
A Jungle House se terugvoer
Baie dankie Erna, vir jou waardering en mooi woorde. Kom gerus weer, Petrus
Eddie C - Nov 2023
Algehele gradering
Great value for money it certainly was!
Lees meerA Jungle House se terugvoer
Thank you Eddie, it was a pleasure to have you here. Come again soon, Petrus
Erika V - Okt 2023
Algehele gradering
Pragtige en veilige eenheid.
A Jungle House se terugvoer
Baie dankie Erika, jy is altyd welkom.
Groetnis,
Petrus
Michael F - Okt 2023
Algehele gradering
Rustige huis met al die toebehore wat mens benodig.
Lees meerA Jungle House se terugvoer
Bly jul het dit geniet. Dit was 'n voorreg om jul as gaste te hê. Maak gerus weer so - volgende keer is daar dalk geleentheid om te braai in die tuin ook. Groetnis, Petrus.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Nederburg-keeromstraat 4, Strand, 7140, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom