Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

9opdieHeuwel

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Flockeman-straat 9, Hillsboro, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R615 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

9opdieHeuwel is 'n ruim selfsorg-ateljeewoonstel met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in Hillsboro, Bloemfontein. Hierdie eenheid bied gerieflike oornagverblyf aan sakereisigers en vakansiegangers.

Die oopplan-woonstel bied slaapplek aan 2 volwassenes en, indien nodig, 2 kinders. Die slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n slim-TV met Netflix en YouTube. Daar is ook 2 kinderbeddens. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Die leefarea het 'n kombuisie, etenstafel en gemaklike sitplek. Die kombuisie is met 'n eenplaat-induksiestoof, 'n mikrogolfoond, yskassie, broodrooster, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n ingeboude binnebraai en 'n etenstafel toegerus. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Die eenheid het glasdeure wat lei na 'n stoep met meubels en 'n ingeboude braai.

Gaste het toegang tot 'n swembad en veilige parkeerplek agter 'n veiligheidshek. Hierdie eenheid is naby verskeie plaaslike geriewe, soos winkels, restaurante en besienswaardighede, soos die Seven Dams Conservancy.

Slaapplek

’n Bespreking by 9opdieHeuwel sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Area
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Begeleide Wandelpaaie

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad

Dienste

  • Koordlose internet

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Ekstras

  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 3 resensies vir 9opdieHeuwel
Netheid
4.3/5
Diens
3.7/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.3/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Jodri Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 3

Maande gelys 6

Ligging

  • Flockeman-straat 9, Hillsboro, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink 9opdieHeuwel het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R615
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R615
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Flockeman-straat 9, Hillsboro, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3adcec2227db71ff79ff27d248fbf71373f6394c846c5f241ae818324dd9c9c01bb409db44033a780141e2e71ccc505cf844?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R615 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 9 Flockeman Street Hillsboro 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.077327903974 26.208848905557
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem