908 Foreshore Place
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Riebeekstraat 2, Kaapse middestad, 8000, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R650 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
908 Foreshore Place is 'n selfsorgwoonstel wat smaakvol versier is en vorm deel van 'n veilige kompleks in die hartjie van die Kaapse middestad. Dit is ideaal vir 'n paartjie of 'n sakereisiger aangesien dit so sentraal geleë is.
Die ateljeewoonstel het lugversorging en bied slaapplek aan 2 gaste. Daar is 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en spog met 'n uitsig oor die omliggende stad. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet en linne en badhanddoeke word voorsien.
Die hoofleefarea het 'n sitarea en 'n kombuis wat met 'n induksiestoof, oond, mikrogolf, yskassie, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n wasmasjien.
Die sitarea het 'n gemaklike rusbank, 'n lessenaar en 'n TV met Netflix. Gaste het toegang tot gratis WiFi.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Engels
- Xhosa
Parkeerplek
- 24-Uur Sekuriteit
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.3/5
Hosted Property
Management ...
Eiendomme 89
Resensies 227
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Riebeekstraat 2, Kaapse middestad, 8000, Wes-Kaap
- Gaste dink 908 Foreshore Place het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Kaapstad Middestad Stadskern Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Riebeekstraat 2, Kaapse middestad, 8000, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom