806 Lighthouse Mall
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Chartwell-rylaan 14, Umhlanga Rocks, 4319, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 935 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
806 Lighthouse Mall is 'n pragtige selfsorgwoonstel in die luukse dorpie, Umhlanga Rocks. Die woonstel is geleë op die agtste verdieping van Lighthouse Mall, in die middel van Umhlanga Rocks, met 'n verskeidenheid restaurante en buitelug-eetplekke reg op die woonstel se voorstoep.
Die woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Lugversorging is beskikbaar in die sitkamer en hoofslaapkamer.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, stoof, wasmasjien, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n ontbyttoonbank met stoele. Die eetarea het sitplek vir 6, terwyl die sitkamer 'n gemaklike sitkamerstel en 'n TV met sekere DStv-kanale het. Gratis WiFi is ook beskikbaar.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Restaurant op Perseel
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Badkamer
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Eetkamer
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Kirsty Geverifieer
Eiendomme 53
Resensies 178
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- Chartwell-rylaan 14, Umhlanga Rocks, 4319, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Umhlanga Durban Noord Durban KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Chartwell-rylaan 14, Umhlanga Rocks, 4319, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom