80 on Rodger
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Elsabe Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Jaar gelys 1
Opsomming van Resensie
Elna L - Feb 2024
Algehele gradering
Sal die plek aanbeveel.
Arran V - Jan 2024
Algehele gradering
Luxury self-catering accommodation with great sea views and all the facilities.
Lees meerTelana O - Jan 2024
Algehele gradering
Blerrie lekker!
80 on Rodger se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer, Telana! Jammer julle moes vroeër terug a.g.v. die kleintjie se siekte - hoop sy is gou beter en sien baie uit na julle volgende besoek.
Anene P - Jan 2024
Algehele gradering
Werklik uit die boonste rakke!
Lees meer80 on Rodger se terugvoer
Baie dankie vir die baie positiewe terugvoer, Anene! Ons sien uit na julle volgende besoek
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rodgerstraat 80, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom