Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

7 on Strauss

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Rina (Catherina) Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 22 resensies vir 7 on Strauss
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Gert P - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert P
Enkelreisiger

Perfect.

Heerlik gewees om te oornag. Dit was skoon. Dankie, ek sal vir seker weer daar oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

7 on Strauss se terugvoer

Baie dankie vir die resensie, Gert. Ek waardeer dit opreg. Dit was 'n voorreg om jou hier te akkommodeer en sal dit ook so wees in die toekoms.

7 on Strauss
Anriette L - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anriette L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend!

Puik, netjiese verblyf. Seker die netjieste gastehuis waar ons al ooit gebly het. Veiligheid is baie goed. Voertuig het onder afdak gestaan agter beams. Ons het krag gehad tydens loadshedsing wat wonderlik was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

7 on Strauss se terugvoer

Baie dankie, Anriette, vir jul resensie. Ek waardeer dit regtig baie en is so bly jul was gelukkig en tevrede. Dit was vir my 'n groot voorreg om jul hier te kon akkommodeer en wees verseker, ek sien uit na jul volgende besoek.
Voorspoed vir julle.
Rina

7 on Strauss
Barry F - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Barry F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker oornagverblyf om vars en uitgerus die volgende dag in die pad te val.

Ek en my vrou het baie lekker gebly! Dit is 'n ruim vertrek met DStv, 'n moderne badkamer en 'n ruim kombuisdeel met 'n groot ys/vrieskas. Beslis waarde vir geld!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

7 on Strauss se terugvoer

Baie dankie Barry vir jul positiewe terugvoer.
Ek waardeer dit regtig ontsettend baie en is baie bly dat jul uitgerus die volgende deel van jul reis kon aanpak. Alles wat mooi is vir jul lewenspad.

7 on Strauss
Antoinette V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, veilig en baie skoon.

Die plekkie was netjies, die netjiesste plek in al my jare se oornagplekkies. Gasvry ontvang, absoluut wonderlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

7 on Strauss se terugvoer

Baie baie dankie, Antoinette. Dit was 'n groot voorreg om julle hier te kon akkommodeer.
Ek glo ek sal julle in die nabye toekoms weer hier sien.

7 on Strauss
Natasha F - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, koel, rustig, stil.

Rina is 'n ster gasvrou voordat sy ons nog ontmoet het, sy laat jou tuis voel. Het vanaf 'n warm pad gekom en die kamer was heerlik koel vir ons. Die netheid by die plek is op 'n baie hoë standaard. Dankie vir die aandag aan detail. Ons sal definitief elke keer as ons kan hier kom bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Line G - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Line G

Pragtig, skoon, veilige en netjiese verblyf.

Lieflike, skoon en netjiese plekkie met baie vriendelike diens. Plekkie is lekker toegerus. Ons het heerlik oorgeslaap en die dorpie het interessante plekkies om te sien. Baie dankie vir die pragtige gasvrou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

7 on Strauss se terugvoer

Baie baie dankie, Line. Ek waardeer die motiverende resensie. Ek is so bevoorreg en kan dit opreg sê, dat julle, en net so al my gaste, dit die moeite werd maak en dit is so lekker om julle hier te akkommodeer. Kyk mooi na julle self.
Vriendelike groete,
Rina

7 on Strauss
Kyla K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kyla K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese, skoon, goeie aandag aan detail. Kan 100% aanbeveel!

Ek en my man het by die akkommodasie aangekom en was baie vriendelik verwelkom en het sommer dadelik tuis gevoel. Ons wens ons het langer gebly want dit was regtig een van die beste opsies wat ons al gesien het. Dit was 'n baie warm dag en dus het die gasheer selfs die lugversorger vir ons aangesit voor ons daar aangekom het sodat die kamer lekker koel was om mee te begin. Ons waardeer elke liewe detail en aandag wat in die plekkie ingegaan het, ons sal definitief terugkom en weer daar bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

7 on Strauss se terugvoer

Baie baie dankie Kyla vir jou motiverende resensie. Ek waardeer dit opreg en sien werklik daarna uit om jou weer in die toekoms hier te verwelkom.

7 on Strauss
Kayla H - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kayla H
Besigheidsreis

Gerieflik, gemaklik. Ekstra effort deur eienaar!

Vriendelik verwelkom deur Tannie Rina. Geen teken van vorige besoekers, die plekkie is werklik silwer skoon. Ek sal graag 7 on Strauss aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anoushka N - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anoushka N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable, friendly, homey.

7 on Strauss is a beautiful accommodation. The host is absolutely amazing and so kind. She has added multiple personal touches to the place ensuring a comfortable safe stay. We definitely recommend to others and will 100% book again should we be passing through.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

7 on Strauss se terugvoer

Thank you so much for your review. I really appreciate it and am looking forward to seeing you again.

7 on Strauss
John K - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitsonderlike netjiese en goed ingerigte wooneenheid.

Die eienaar is baie vriendelik en maak seker dat my verblyf so aangenaam as moontlik is. Sal definitief weer van haar verblyf gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

7 on Strauss se terugvoer

Baie baie dankie vir die motiverende resensie. Ek waardeer dit opreg. Dit was vir my 'n baie groot voorreg om jul hier te ontvang. Van jul aankoms tot en met jul vertrek was een groot belewenis. Ek sien baie daarna uit om jul weer hier te ontvang. Alles wat mooi is vir die toekoms.

7 on Strauss
Amanda S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en klinies skoon. Baie mooi.

Sal dit vir enige reisiger aanbeveel. Beurtkrag geen probleem. Gasvrou uitstekend en vriendelik. Voel soos familie. Jy sal my weer sien Rina.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

7 on Strauss se terugvoer

Baie baie dankie Amanda vir die resensie. My gaste kom eerste en is jul terugvoer ontsettend motiverend.
Wees verseker ek waardeer dit opreg en sien uit na jul volgende kuier.
Ek is werklik ons Liewe Vader opreg dankbaar vir mense soos julle wat Hy op my pad stuur.
Vriendelike groete
Rina

7 on Strauss
Aron P - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aron P
Saam met eggenoot / lewensmaat

A wonderful time and friendly owner.

The host was amazing, welcomed us personally, treated us with something nice to eat, was very helpful and always available. The place is fantastic.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

7 on Strauss se terugvoer

Thank you to my guests for the review.
I really appreciate it and am also very thankful for guests like you coming along my road.
Kind regards
Rina

7 on Strauss
Vernon B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vernon B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en rustig met als wat jy nodig het.

Baie rustige en netjiese plek, ook lekker baie stil op 'n kort tydjie besluit om oor te slaap en binne in 'n uur was dit gereël, sal dit beslis gebruik of laat ek se definitief my stop en slaaplek van nou af en diens was fantasties met beurtkrag ook was als aan, baie baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfekte plekkie!

Baie skoon en netjies! Tannie Rina is baie vriendelik en gasvry. Sal enige tyd weer daar bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Peter S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Superb, friendly, helpful and kind hostess.

The room and its amenities are exactly what one needs when traveling. I could not fault one thing. Fantastic.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hanlie E - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie diens! Dankie, Rina.

Ons het 'n heerlike nagrus gehad en ons gasvrou het aan alle detail aandag gegee. Dankie vir die fles kookwater tydens beurtkrag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alta A - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld. Super skoon en veilig!

Tannie Rina het ons vriendelik ontvang. Die verblyf is baie goed ingerig en super skoon. Sal weer daar oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annette V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Annette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik!

Wat 'n pragtige en netjiese plekkie. Die eenheid is ten volle toegerus met alles wat jy nodig het en nog meer. Ons is persoonlik ontvang deur die gasvrou Rina en ook weer afgesien. Rina is 'n juweel en verseker dat jou verblyf lekker en perfek is. Ons kan dit beslis aanbeveel en sal ook weer daarvan gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sherry S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sherry S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Tannie Rina is baie vriendelik, met voel dadelik tuis.

Die verblyf is mooi, skoon en netjies. Dit het alles wat mens nodig het. Mens word warm verwelkom en voel dadelik tuis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marlene V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese skoon en gerieflike plekkie om oor te slaap! Baie dankie, Rina, vir jou gasvryheid!

Netjiese, skoon en gerieflike eenheid met goeie parkering vir jou motor.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marli V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marli V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik oorgeslaap, baie netjies.

Ons is baie vriendelik ontvang. Die plek is silwerskoon en ruim. Ons het baie lekker gebly en sal definitief weer daar oornag. Dankie, Rina, vir jou gasvryheid!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lisa V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lisa V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker, goed ingerig.

Rina is ingestel op haar gaste, met bespreking het sy ons al verwelkom, baie gasvry en verwelkomend, met ons aankoms. Die woonstel is sprankelskoon met 'n goed ingerigte kombuis en badkamer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strauss-straat 7, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA977a0c6a9f08a927e9e10e02b2dbce2d4c7ad13e99ea9ddb9cd80fe947a3f63855d49e78b597bdb18e1bb4cfb50c41cbe9ac?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 22 5 1 5 7 Strauss Street Beaufort West 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -32.356326254772 22.599873386576
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem