7 on Chartwell
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Chartwell-rylaan 52, Umhlanga Rocks, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 870 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
7 on Chartwell is naby Umhlanga se strand in KwaZulu-Natal geleë. Die eenheid bied 'n ontspanne vakansie en is stapafstand vanaf Umhlanga-strand.
Dié selfsorgeenheid het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n toilet, bidet, stort, bad en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die eenheid is oopplan en beskik oor 'n sitarea, etenstafel en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolfoond, stoof en 'n ketel toegerus. Die etenstafel het sitplek vir 6.
Ander geriewe in die kamer sluit WiFi en 'n TV in. Die eenheid het 'n stoep en 'n buitesitarea. Veilige parkeerplek is agter 'n geslote hek beskikbaar. Daar is ook 'n swembad.
Aktiwiteite in die omgewing sluit voëlkyk, fietsry, swem en visvang in.
Slaapplek
’n Bespreking by 7 on Chartwell sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Braaiplek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Internet
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Eetkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.9/5
Filip Geverifieer
Eiendomme 11
Resensies 4
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Chartwell-rylaan 52, Umhlanga Rocks, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Umhlanga Durban Noord Durban KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Chartwell-rylaan 52, Umhlanga Rocks, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom