7 Cross Street - De Kothuize
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Linda Geverifieer
Eiendomme 8
Resensies 229
Jaar gelys 9
Opsomming van Resensie
Anneke V - Mrt 2024
Algehele gradering
Ligging was amazing.
Gerald P - Mrt 2024
Algehele gradering
Pleasant and tranquil.
Thurlo M - Feb 2024
Algehele gradering
Baie lekker gebly, goeie waarde vir geld.
Marthinus S - Jan 2024
Algehele gradering
Uitstekende verblyf- sal definitief dit weer gebruik.
Lucinda G - Mrt 2023
Algehele gradering
Mooiste ou huis.
Martlie J - Jul 2022
Algehele gradering
Groot weelde teen beostigbare prys.
Michelle B - Apr 2022
Algehele gradering
Dit was baie lekker, veilig en gemaklik.
Lees meerNelliie K - Mrt 2022
Algehele gradering
Ons het heerlik gerus.
Noelene T - Mrt 2022
Algehele gradering
Lekker.
Maureen V - Mrt 2022
Algehele gradering
Ongelooflike lekker, ou Karoo atmosfeer en baie netjies.
Peet En Marinda V - Feb 2022
Algehele gradering
Onrustig met die ligging.
Lees meerNicoleen R - Jan 2022
Algehele gradering
Baie mooi en netjiese plek.
Riku W - Des 2021
Algehele gradering
Baie lekker koel en ruim huis.
Stuart C - Jul 2021
Algehele gradering
Comfortable and convenient.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Gemaklik en gerieflik.
Lieflike, super gemaklike woonstel. Goeie, veilige parkeerplek van die straat af. Stapafstand van 'n goeie restaurant. Sal terugkeer!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cross-straat 7, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom