Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

7 @ Nautica

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Adri Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 19

Jaar gelys 10

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 11 resensies vir 7 @ Nautica
Netheid
4.5/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.4/5
Dylan F - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dylan F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect.

Amazing. Everything was what we expected. Very clean, safe and the view was spectacular.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Delize J - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Delize J
Gesin met klein kinders

Luuks, gerieflik.

Puik, moderne akkommodasie! Wasmasjien was 'n groot pluspunt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris N - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het heerlik gekuier en was regtig nie lus om op te pak op die laaste dag nie.

Die verblyf was topklas. Mooi woonstel, goed ingerig, met alles wat ons kon nodig kry. Baie gerieflik om 'n wasmasjien en tuimeldroeer te hê. Die uitsig is pragtig. Dit sou net baie gehelp het om gordyne in die slaapkamers te hê om die lig van buite bietjie uit te blok, die blindings was nie voldoende daarvoor nie. Maar andersins het ons heerlik gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerhardt O - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhardt O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam, maar soms uitputtend.

Die inligting wat ons van julle ontvang het, was misleidend. Ons het verwag om op die 5de vloer te bly met die gebruik van 'n hyser. Die eenheid was engter heel onder met beperkte uitsig en 'n groot hoeveelheid trappe om te klim. Die eienaar was baie hulpvaardig, maar die televisie was heeltemal te gekompliseerd vir 'n huureenheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stephleigh H - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Stephleigh H

Peaceful, relaxing, amazing.

It was amazing! The view is one for books!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wicus M - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wicus M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam.

Verblyf was geskik vir ons behoefte vir 'n skoon, veilige oornagplek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janine M - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Janine M
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was ok.

It was ok. We had load shedding for 4-hour slots. The light available lasted just over an hour. We had 2 sets of 4-hour slots. There was no extra water as in the other units, no hand soap, and no washing powder as in others. However, we could have brought our own if we were informed. There is a smell from the bathroom coming from the drain, so proper air freshener would have been nice. I can also confirm this smell was in the other 2 units as well, but they had proper air fresheners. Just a bit of extra care for the travellers will make it a very nice place to stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melissa M - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa M

Hierdie plek is net perfek vir 'n wegbreek langs die see.

7 @Nutrica is 'n baie lieflike plek langs die see.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannelie K - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Hannelie K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek, maar sou graag 'n paar dinge vooraf wou weet.

Die organisasie om die sleutel te kry werk met 'n puik sisteem. Die eenheid is pragtig en skoon, maar dit het my gepla dat dit op 'n hoofpad geleë is met 24/7 verkeer. Ek sou dalk eerder 'n plek gekies het met minder nagverkeer vir 'n wegbreek. As die geraas van die verkeer jou nie pla nie, is dit 'n uitstekende plek om te oornag. Ek sou egter graag vooraf wou ingelig word dat koffie, suiker, melk en water nie voorsien word nie, sodat ons dit nie vroeg oggend agterkom wanneer mens jou eerste koppie koffie wil geniet nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ideaal vir oornag.

Ons het lekker oornag op pad na ons nuwe bestemming.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marley C - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marley C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Na 'n lang dag op die pad was Nautica die beste plek om by in te klok en die aand te kon deur bring.

Baie beïndruk met die plek. Sal beslis weer daar boek.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R780
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R780
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R780
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bakke-weg 1, Nautica-kompleks 007, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA49a81992799d314d63b04bf3cf698396fd28d8fee759fd208e4e8cbe126f4dae7737ad36e4441a885cc246882448ad045be9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R780 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 1 Bakke Road 007 Nautica Complex 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.171628542611 22.122739138658
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem