- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 13 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Strandweg 69, Brighton Beach, Durban, 4052, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
BeachSpot is 'n sensasionele wegbreekbreekplek met 'n uitsig oor die rustige Indiese Oseaan. Ons 3 selfsorg-eenhede is in Brighton Beach, 'n voorstad van die Bluff, net 15 minute se ry van Durban se dinamiese middestad af.
Die 2 selfsorg-eenhede met volledig toegeruste selfsorg-kombuise, oopplan-leefareas, en suite-badkamers en toegang tot die dek teen die heuwel waar gaste die 180º-uitsig kan geniet terwyl jy kyk hoe die dolfyne en walvisse baljaar. Maak gerus gebruik van die braaigeriewe en WiFi. Daar is ook veilige parkering direk buite elke eenheid beskikbaar.
Brighton Beach is bekend vir die wêreldberoemde branderplankry-plek "Cave Rock", ongerepte strande en die getypoel. Daar is verskeie rotspoele wat gaste kan ondersoek en ook uitstkende branderplankry-, duik- en visvang-plekkies. Millenium Tower, 'n ou walvisstasie-toer, 'n potjie gholf en inkopies is maar net van die doendinge in die area. Daar is ook 'n verskeidenheid restaurante en wegneemete-plekke in die area, insluitend seekos-, steak-, Sjinees- en pizza-restaurante.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Lyn Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- Strandweg 69, Brighton Beach, Durban, 4052, KwaZulu-Natal
- Gaste dink BeachSpot het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Brighton Beach Treasure Beach Durban KwaZulu-Natal
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 13 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Strandweg 69, Brighton Beach, Durban, 4052, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom