64 Bitou Glade
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bitou Glade 64, Brackenridge Private Residential Estate, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R3 500 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
64 Bitou Glade is 'n vakansiehuis in die gesogte Brackenridge Estate in Plettenbergbaai en bied 'n ligte, ruim gesinshuis vir 6 gaste.
Die huis het 3 slaapkamers en 3 badkamers waarvan 2 en suite is. Een van die slaapkamers het 'n koninggrootte-bed en die ander 2 het koningingrootte-beddens. Daar is ook 'n slaapbank in die een kamer.
Die oopplan-kombuis het 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas met ysmaker, koffie- en teemaakgeriewe. Daar is ook 'n etenstafel met sitplek vir 10. 'n Skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër is in die opwasarea beskikbaar.
Die sitkamer het 'n slim-TV, DStv en 'n pragtige see- en berguitsig. Gaste kan ook in die braaikamer braai en die leef- en slaaparea lei na 'n groot dek. Gratis WiFi is beskikbaar. Rook is in die huis verbode.
Daar is parkeerplek in 'n motorhuis met outomatiese deure. Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Die huis is 5 minute van die strande geleë en die landgoed is langs die Plettenbergbaai Gholfklub.
Die Brackenridge Estate het 24 uur-sekuriteit. 'n Groot verskeidenheid voëlspesies, inheemse plantegroei en kleinwild word op die landgoed aangetref.
Daar is 'n battery-aangedrewe nood-kragopwekker en gasstoof beskikbaar.
Slaapplek
’n Bespreking by 64 Bitou Glade sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Johannes Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Jaar gelys 5
Ligging
- Bitou Glade 64, Brackenridge Private Residential Estate, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
- Gaste dink 64 Bitou Glade het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Brackenridge Private Residential Estate Plettenbergbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bitou Glade 64, Brackenridge Private Residential Estate, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom