601 Zimbali Suites
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Zimbali-rylaan, Dolfynkus, 4399, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 600 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
601 Zimbali Suites bied asemrowende selfsorgverblyf op die boonste verdieping van die Zimbali Suites en spog met pragtige uitsigte oor die oord sowel as die see in die verte. Dit is ideaal vir 'n onvergeetlike vakansie saam met 'n geliefde aangesien die oord talle aktiwiteite op die perseel bied.
Hierdie stylvolle woonstel met lugversorging bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n spieëlkas. Daar is 'n stort, wasbak, verhitte handdoekreling en 'n toilet in die en suite-badkamer. Skoon, wit linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.
Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n sentrale etenstafel toegerus is. Die kombuis lei na 'n knus sitarea met gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV met die volle DStv-pakket.
Die skuifdeur lei na 'n beskutte balkon met 'n etenstafel. Gaste het volle toegang tot die oord se geriewe, soos 'n privaat strand, gemeenskaplike swembadareas, kroeë, restaurante, 'n spa, gholfbaan, tennis- en muurbalbane, voetslaanroetes en visvangplekke.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Swembad
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Restaurant op Perseel
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Fietsry
- Swem
- Tennis
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.3/5
Dillon Geverifieer
Eiendomme 72
Resensies 195
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Zimbali-rylaan, Dolfynkus, 4399, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 601 Zimbali Suites het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Port Zimbali Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Zimbali-rylaan, Dolfynkus, 4399, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom