6 Jackalberry, Simbithi Eco Estate
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Jackalberry-laan 6, Simbithi Estate, 4390, KwaZulu-Natal
- Geen kinders onder 18
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
6 Jackalberry, Simbithi Eco Estate bied verblyf in 'n moderne selfsorgwoonstel op die eienaar se perseel op 'n veilige eko-landgoed aan die Noordkus. Die landgoed bied 'n lowerryke wegbreek met 'n oorvloed wild en voëllewe.
Die ruim woonstel is vas aan die hoofhuis waar die eienaars permanent woon, en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Daar is 'n koningingrootte-bed in die slaapkamer en die badkamer het 'n stort. Die leefarea het lugversorging, 'n TV met Netflix en daar is gratis WiFi. Die woonstel het ook 'n kombuisie wat met 'n yskassie, mikrogolf, ketel, dompelkoffiepot, broodrooster en tweeplaatstoof toegerus is.
Gaste kan op die perseel draf, fietsry of die Simbithi Buiteklub, wat 'n kroeg, sitarea en die bekende Fig Tree Restaurant het, besoek. Daar is ook 'n swembad en tennisbane.
Die perseel is naby verskeie strande. Die naaste strand is 1,4 km of 4 minute se ry ver en daar is ook hope besienswaardighede in die omtrek. Die landgoed is sowat 22,5 km vanaf King Shaka Internasionale Lughawe.
Slaapplek
’n Bespreking by 6 Jackalberry, Simbithi Eco Estate sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Mikrogolfoond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Ilse Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 18
Jaar gelys 4
Ligging
- Jackalberry-laan 6, Simbithi Estate, 4390, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 6 Jackalberry, Simbithi Eco Estate het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Simbithi Eco Estate Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Jackalberry-laan 6, Simbithi Estate, 4390, KwaZulu-Natal
- Geen kinders onder 18