Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

56 Fish Eagle

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fish Eagle-singel 56, Beacon Bay, Oos-Londen, 1541, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 800 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

56 Fish Eagle is 'n bekoorlike, gesinsvriendelike selfsorghuis in Beacon Bay, Oos-Londen. Hierdie huis is 5 minute vanaf Bonzabaai-strand en verskeie winkelsentrums.

Die huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer en die tweede slaapkamer het elk 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die aparte badkamer het 'n stort-oor-bad, wasbak en 'n toilet. Linne word voorsien, maar gaste moet hul eie handdoeke saambring.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n eiland met stoele. Die kombuis lei na 'n etenstafel en 'n sitarea met gemaklike rusbanke en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die kuierarea het 'n lieflike binnebraai met sitplek en is die perfekte plek vir gaste om te ontspan. Dit lei na die swembad met sitplek en 'n ingeboude braai. Daar is ook 'n tafeltennistafel en 'n veerpyltjiebord.

Veilige parkeerplek agter 'n afstandbeheerhek is vir 2 voertuie beskikbaar. Die verblyf het ook 'n alarmstelsel en is omhein.

Slaapplek

’n Bespreking by 56 Fish Eagle sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 1 resensie vir 56 Fish Eagle
Netheid
4.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Jocelyn Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Maande gelys 5

Ligging

  • Fish Eagle-singel 56, Beacon Bay, Oos-Londen, 1541, Oos-Kaap
  • Gaste dink 56 Fish Eagle het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Oos-Londen Oos-Kaap
Vanaf
Vanaf R2 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 800
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fish Eagle-singel 56, Beacon Bay, Oos-Londen, 1541, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA727c9141948e03efccd22d1a2387cd728bebf977af4f08e66e909690e77c8a637cb91d563a1141e9bf2a80e4a5146c46f54c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 56 Fish Eagle Crescent Beacon Bay 1541 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.9553418 27.9518784
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem