504 Witsand
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Marie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 18
Jaar gelys 6
Opsomming van Resensie
Elize T - Apr 2024
Algehele gradering
Gerieflike selfsorg verblyf.
504 Witsand se terugvoer
Baie dankie.
Kom kuier gou weer.
Groete.
Marie
Ertjies H - Okt 2023
Algehele gradering
Lekker naby alles.
504 Witsand se terugvoer
Dankie Ertjies.
Groete.
Marie
Karl F - Feb 2023
Algehele gradering
Goed
504 Witsand se terugvoer
Baie dankie.
Ek is bly julle het jul tydjie by ons geniet.
Groete,
Marie Pretorius
Cornelis B - Jan 2023
Algehele gradering
Die geluid van en uitsig oor die see is asemrowend.
504 Witsand se terugvoer
Baie dankie. Ek is bly jul het jul tydjie by ons geniet.
Marie.
Chris B - Jul 2022
Algehele gradering
Very well placed.
504 Witsand se terugvoer
Baie dankie. Groete. Marie
Peter K - Mrt 2022
Algehele gradering
Uitstekend en fantasties.
Lees meer504 Witsand se terugvoer
Baie dankie. Ek is bly jul het jul kuier by ons geniet.
Chantal T - Feb 2022
Algehele gradering
Asem-wegslaan mooi.
504 Witsand se terugvoer
Hi Chantal
Ek is bly jul het die woonstel geniet. Ek is jammer oor die geraas by die venster aan die agterkant.
Marie
Hester-heleen B - Des 2021
Algehele gradering
Wonderlik met 'n asemrowende uitsig!
504 Witsand se terugvoer
Baie dankie. Ek is bly julle het dit geniet.
Liz-marie C - Nov 2021
Algehele gradering
Rustig en ontspannend.
504 Witsand se terugvoer
Baie dankie.
Elize D - Okt 2021
Algehele gradering
'n Besonderse kuier in die Kaap gewees.
504 Witsand se terugvoer
Baie dankie. Ek is bly julle het die tydjie geniet.
Riaana R - Okt 2021
Algehele gradering
Dit was uitstekend!
Shalaine S - Apr 2021
Algehele gradering
Teleurgesteld.
Andries D - Nov 2020
Algehele gradering
Awesome! Waarde vir jou geld! Ek sal die plek hoog aanbeveel.
504 Witsand se terugvoer
Baie dankie.
Lientjie V - Nov 2020
Algehele gradering
Dit was 'n onvergeetlike naweek.
504 Witsand se terugvoer
Baie dankie.
Mariana E - Nov 2020
Algehele gradering
Ligging is perfek, plek is duursaam en goed ingerig.
504 Witsand se terugvoer
Baie dankie.
Christelle E - Sep 2020
Algehele gradering
Skoon, netjies, alle geriewe - beste see-uitsig
Louis C - Sep 2020
Algehele gradering
Die woonstel is baie goed geleë en is baie goed toegerus.
Jozua C - Feb 2020
Algehele gradering
Uitstekend.
504 Witsand se terugvoer
Baie dankie. Dit word opreg waardeer.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kusweg 18, Table View, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom