5 Uur Iewers
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Annette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Jaar gelys 3
Opsomming van Resensie
Marinda A - Jan 2022
Algehele gradering
Baie mooi, netjiese, ruim kamers.
5 Uur Iewers se terugvoer
Duisend dankies vir jou vriendelike resensie. Dit was 'n plesier om julle te ontmoet en by 5 Uur Iewers te verwelkom.
Belinda V - Des 2021
Algehele gradering
Modern, rustig, lekker stort.
Lees meer5 Uur Iewers se terugvoer
Hi Belinda
Baie dankie vir jou resensie en positiewe terugvoering. Ons gaan al jou voorstelle implementeer! Ons is bly julle het lekker gekuier en wens vir julle alles van die beste vir 2022.
Groete
Annette
5-Uur-Iewers
Bea W - Des 2021
Algehele gradering
Lekker gebly!
5 Uur Iewers se terugvoer
Hello Bea, duisend dankies vir jou resensie en gawe terugvoering. Dit was heerlik om julle hier te verwelkom, ons hoop om julle miskien weer in die toekoms te kan akkommodeer. Baie groete. Annette. 5-Uur-Iewers.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 5 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lorea-straat 20, Danabaai, 6510, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom