Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 20 Mei 2024 tot 28 Jun 2024.
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 16 mense
-
Inkloktyd: 12:00 tot 14:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lindsayweg 5, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 800R1 200 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
5 On Lindsay bied lieflike B&B-verblyf in Ballito net 1 km vanaf Ballito's Willard-strand. Dit is naby Ballito Junction Regional Mall en Ballito Lifestyle Centre.
Verblyf is beskikbaar in 7 luukse slaapkamers met 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer. Drie van die kamers het 'n see-uitsig en die ander 4 het 'n tuin-uitsig. Daar is 2 luukse gesinsuites wat ideaal is vir 2 volwassenes en 2 kinders. Die kamers het elk gratis WiFi, lugversorging, 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met sekere DStv-kanale. 'n Volle Engelse en kontinentale ontbyt is ingesluit.
Die B&B spog met 'n swembad. Ballito en die omliggende area het verskeie strande, winkels en restaurante.
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Chantel Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Lindsayweg 5, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 5 On Lindsay het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Ballito Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 16 mense
-
Inkloktyd: 12:00 tot 14:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lindsayweg 5, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom