Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

42 Atrium

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R560 administrasiefooi en R725 skoonmaakfooi per bespreking.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Maksimum 7 gaste.
Geen partytjies of funksies word toegelaat nie.
Geen geraas na 22:00 nie.
Geen studente word sonder volwasse toesig toegelaat nie en absoluut geen Matric Rage-studente word toegelaat nie.
Bring asb. jou eie strandhanddoeke saam.
Rook is in die woonstel verbode.
Die kompleksreëls moet te alle tye gevolg word.
'n Ekstra skoonmaakdiens en die omruil van linne kan teen 'n ekstra koste versoek word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 370
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 370
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 370
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Atrium 42, Chagupestraat 4, Hoofstraat, Shaka's Rock, 4420, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA90a2014f6c893f1a321e4ea034a390383ba6d32f2066aad28ae7ad3051f848c82e114995054a505a5fd2e9f1f573914f0d65?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 370 per nag (plek vir 6) 1 5 1 4 42 Atrium, 4 Chagupe Street Main Road 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.515054420621 31.227741256414
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem