404 Dromedaris
Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3. Geldig vir verblyf vanaf 3 Apr 2024 tot 23 Mei 2024.
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 10:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Strandstraat 109, 404 Dromedaris, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R850R638 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
404 Dromedaris is 'n selfsorgwoonstel wat gehalteverblyf in 'n gebou op die strandfront in Amanzimtoti bied. Die kompleks is naby die strand, restaurante en winkelsentrums geleë.
Die woonstel is geskik vir 4 volwassenes en 2 klein kinders en het 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n leefarea met ‘n slaapbank en 'n kombuis. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en gaste gebruik 'n aparte badkamer wat 'n stort het. Daar is 'n slaapbank in die leefarea vir 2 kinders. Linne word voorsien. Bad- en strandhanddoeke word nie voorsien nie.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en 'n mikrogolfoond toegerus. Daar is ‘n wasmasjien en geriewe om die linne en klere op te hang.
Die oopplan-leefarea het 'n gemaklike sitarea, grootskerm en 'n etenstafel met sitplek vir 4 gaste. Gaste moet asb. hulle eie skootrekenaar bring wat met ‘n HDMI-kabel na die skerm kan koppel.
5GB se gratis WiFi is beskikbaar en gaste kan dit op hul eie rekening aanvul.
Die kompleks het 'n gemeenskaplike braai-area en daar is veilige parkeerplek vir 1 voertuig.
Slaapplek
’n Bespreking by 404 Dromedaris sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Maxi Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 15
Jare op LekkeSlaap 1
Ligging
- Strandstraat 109, 404 Dromedaris, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 404 Dromedaris het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Amanzimtoti Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 10:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Strandstraat 109, 404 Dromedaris, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom