Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

401 The Duke

Selfsorg
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Heerengracht-straat 5, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 713 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

401 The Duke is 'n stylvolle selfsorgwoonstel in die hartjie van Kaapstad se sakekern wat maklike toegang tot die CTICC sowel as die res van die sentrale sakekern bied. Dit is ideaal vir sakereisigers wat gerief soek aangesien dit 'n uitstekende ligging en goeie WiFi het.

Hierdie moderne tweeslaapkamerwoonstel spog met asemrowende uitsigte oor die stad en bied slaapplek aan 4 gaste. Elke kamer het 'n gemaklike koningingrootte-bed met gehaltelinne en gaste deel 'n badkamer met 'n stort. Die eerste oopplan-slaapkamer en het 'n glasafskorting en die tweede slaapkamer bied privaatheid met 'n deur wat kan toemaak.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en wasmasjien toegerus. Die sitarea het 'n TV. Daar is ook 'n omheinde balkon met pragtige uitsigte oor die stad.

Gaste het toegang tot die gemeenskaplike areas in die gebou, insluitend sitareas en 'n swembad op die dak. Die verblyf word nie deur beurtkrag geraak nie.

Slaapplek

’n Bespreking by 401 The Duke sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Swembad
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ligging

  • Heerengracht-straat 5, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 713
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R2 713
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Heerengracht-straat 5, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA23907b16a2e21abb333938a5cc1dfdb34d9fd275c1af86bc85d1f4822104978047a3b2733b85176d1005eeb7f4d198d76cd5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 713 per nag (plek vir 4) 5 Heerengracht Street Cape Town 8000 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.919192756927 18.425433659767
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem