401 Oyster Quays
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lighthouse-weg 2, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R4 100 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
401 Oyster Quays is 'n selfsorgwoonstel op die vierde verdieping in die veilige Oyster Quays-kompleks in Umhlanga Rocks. Die Oyster Quays-kompleks spog met 2 gemeenskaplike swembaddens wat elkeen braaigeriewe het en aangewese piekniekareas in die gemeenskaplike tuine.
Die woonstel het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 3 badkamers, en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die tweede en derde slaapkamer het elkeen 2 enkelbeddens. Daar is lugversorging in al die slaapkamers.
Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër. In die sitkamer is daar 'n TV met sekere DStv-kanale.
Die sitkamer se deure bied toegang tot 'n groot onderdakbalkon met buitemeubels en lieflike uitsigte oor die see, die tuine en die Oyster Box Hotel. Veilige onderdakparkeerplek word voorsien.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.3/5
Thanusha Geverifieer
Eiendomme 60
Resensies 90
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Lighthouse-weg 2, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Umhlanga Durban Noord Durban KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lighthouse-weg 2, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom