Awesome Ocean View
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Blandstraat 74, 4C Ocean View, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 215 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Awesome Ocean View bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol versierde tweeslaapkamer-woonstel in Mosselbaai. Dit is op die derde verdieping van 'n woonstelblok met trappe.
Die woonstel bied 'n lieflike uitsig oor Mosselbaai se hawe en het 2 slaapkamers, 'n badkamer met 'n stort-oor-bad en 'n kombuis-, leef- en eetarea met 'n vollengte balkon. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die kombuis is toegerus met 'n gasstoof, 'n mikrogolfoond en 'n yskas. Die sitarea het 'n platskerm-TV. Gaste kan hul eie dekodeerder en slimkaart saambring vir DStv. Daar is elektriese braaigeriewe op die balkon. Geen oop vure word toegelaat nie.
Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel. Komplimentêre tee, koffie, melk, suiker, sjampoe en seep word vir die eerste dag voorsien.
Mosselbaai is die ideale wegspringplek om die Tuinroete te verken. Doendinge sluit haaihokduik, walviskyk en branderplankry in. Die eenheid is naby Santos-strand, restaurante, winkels, Diaz Museum en die Posbusboom.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Groot 5
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Bad
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Esther Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 101
Op LekkeSlaap 14 jaar
Ligging
- Blandstraat 74, 4C Ocean View, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
- Gaste dink Awesome Ocean View het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Beacon Point Mosselbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Blandstraat 74, 4C Ocean View, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom