4 Hokaai
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Colin-straat 62, Uvongo-strand, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R550 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
4 Hokaai is 'n selfsorg-dupleks wat slaapplek aan 4 gaste bied en is in 'n veilige kompleks in Margate se Uvongo-strand geleë.
Die woonstel het 2 slaapkamers op die boonste verdieping. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die badkamer het 'n stort-oor-bad, toilet en 'n wasbak.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, oond, stoof en 'n ketel toegerus. Die woonstel het 'n slim-TV en gratis WiFi.
Gaste kan op die stoep ontspan en braai terwyl hulle die Suidkus-son geniet. Die woonstel het 'n enkeltoesluitmotorhuis en privaat parkeerplek is vir 'n maksimum van 2 voertuie beskikbaar. Bykomend kan gaste 'n gedeeltelike see-uitsig vanaf die dupleks se stoep geniet.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Bad
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Venessa Geverifieer
Eiendomme 6
Resensies 4
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Colin-straat 62, Uvongo-strand, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Margate Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Colin-straat 62, Uvongo-strand, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom