Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

34 Eastlake

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eastlake Island-weg 34, Marina Da Gama, Kaapstad, 7945, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 4
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

34 Eastlake is in Marina Da Gama in Kaapstad se suidelike voorstede. Dit is naby die bekende Surfers Corner in Muizenberg en Kalkbaai.

Hierdie huis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Dit spog met 'n pragtige uitsig oor die marina. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Die badkamer op die boonste verdieping het 'n stort en 'n aparte toilet.

Die oopplan-kombuis op die onderste verdieping is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, lugbraaier, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n etenstafel met stoele en die leefarea het 'n sitkamerstel, 'n kaggel en 'n platskerm-TV. Parkeerplek vir 2 voertuie is op die perseel beskikbaar.

Die skuifdeure lei na die balkon met 'n uitsig oor die marina waar inwoners roei, kajak vaar en visvang op 'n vang-en-vrylaat-basis.

Slaapplek

’n Bespreking by 34 Eastlake sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ligging

  • Eastlake Island-weg 34, Marina Da Gama, Kaapstad, 7945, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eastlake Island-weg 34, Marina Da Gama, Kaapstad, 7945, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 4
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc2cb6dc005e693ca3d66d932884b59869d17bfb4501993399644e1951c45b0195163871104565abdbd2fc42c6f2e12605c36?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4) 34 Eastlake Island Way Marina Da Gama 7945 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.092080269912 18.477768026984
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem