Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

33 Degrees South - Flat 3

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedings!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedings wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Rewards

Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.

Rewards

Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R750 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Ontbyt is beskikbaar teen 'n addisionele koste per persoon en word bedien by Benri B&B te Ocean-weg 77, Gonubie.

Woonstelle word elke tweede dag skoongemaak, behalwe op Sondae en openbare vakansiedae.

Die breekskadedeposito sal binne 7 dae na vertrek terugbetaal word, indien alles in orde is.

Linne word voorsien, maar ekstra linne is beskikbaar teen 'n addisionele koste. Babakampbedjies is ook beskikbaar op versoek.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van White Barbet-straat en Pearce-singel, Gonubie, Oos-Londen, 5256, Oos-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe4b6ed27762ed218574506e2234ef3c4808f7a7d9e3f79b7dc2604b3ba69482b047cef19ef5bebee0ba3de4592dcd2ac7799?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4) 10 5 1 5 C/O White Barbet Street and Pearce Crescent Gonubie, Oos London 5256 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.940383443611 28.032260625131
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem