33 Boulder Bay
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Compensation Beach-weg 70, Ballitobaai, Dolfynkus, 4399, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 840 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
33 Boulder Bay is 'n gemaklike woonstel by Balito se promenade wat aan die noordelike kant van die Boulder Bay-kompleks geleë is. Dit bied vir gaste privaatheid en 'n wye blik op die oseaan waarin daar dikwels walvisse en dolfyne baljaar.
Verblyf is beskikbaar is 2 kamers wat slaapplek aan tot 4 gaste bied. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die ander kamer het 2 enkelbeddens. Die oopplan-leefarea het 'n slim-TV, 'n kombuis wat volledig toegerus is en 'n skottelgoedwasser. Geriewe sluit lugversorging, strandsambrele, strandstoele en strandspeelgoed in.
Die verblyf het 'n omsetter, so die ligte, WiFi, die TV en plafonwaaiers bly aan gedurende kragonderbrekings.
Die eenheid word gereeld skoongemaak. Daar is private onderdakparkeerplek en gasteparkeerplek. Die kompleks word 24/7 beveilig en die woonstel het 'n hek om. Daar is ook gratis WiFi.
Die kompleks het gemeenskaplike braaigeriewe net onder die balkon en 2 swembaddens wat omhein is. Dit bied direkte toegang tot die strandfront en die gewilde houtpromenade wat ideaal is vir stappies in die warm kusklimaat. Daar is ook 'n keuse van swemstrande, rotspoele, restaurante en 'n winkelsentrum.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
- Parkering Op Die Straat
Badkamer
- Bad
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Waaier
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Sue Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 21
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Compensation Beach-weg 70, Ballitobaai, Dolfynkus, 4399, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 33 Boulder Bay het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Ballito Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Compensation Beach-weg 70, Ballitobaai, Dolfynkus, 4399, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom