30 Branderdraai
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Chris Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 24
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Elsa C - Mei 2024
Algehele gradering
Best break away house!
Juan-maree V - Mrt 2024
Algehele gradering
Voel soos tuiste.
Alvin M - Sep 2023
Algehele gradering
Our host, Chris, greeted us warmly into our very homely accommodation.
30 Branderdraai se terugvoer
Baie dankie Alvin. Jou positiewe kommentaar word waardeer en kan ons net aan spoor om nog beter te doen.
Abel Jacobus S - Jul 2023
Algehele gradering
Baie aangenaam.
30 Branderdraai se terugvoer
Baie dankie Jaco. Dit was 'n plesier om julle as gaste te akkommodeer en dankie dat julle 30 Branderdraai so goed versorg het. Sien daarna uit om julle in die toekoms weer te sien.
Groete Chris
Donné S - Mei 2023
Algehele gradering
Lovely home with a stunning view.
30 Branderdraai se terugvoer
Hi Donne
Thank you very much for your positive review, it is highly appreciated.
We see your comments and promotion by word of mouth as a key marketing tools and therefore we continuously strive to improve the standard of our facilities and service.
Thank you for taking good care of the property, looking forward to welcoming you back in the near future.
Pieter S - Mrt 2023
Algehele gradering
Vriende op 'n gholftoer.
30 Branderdraai se terugvoer
Baie dankie Pieter dit was n plesier om julle hier by 30 Branderdraai te akkommodeer. Sien uit na julle volgende besoek.
Sias K - Nov 2022
Algehele gradering
Goeie ligging teen die see. Baie gerieflik.
30 Branderdraai se terugvoer
Baie dankie vir jou positiewe terug voering Sias. Dit was n groot plesier.
Ons strewe daarna om dit vir ons gaste so aangenaam en gerieflik moontlik te maak, hierdie positiewe terugvoering kan ons net verder aanspoor om nog beter te doen.
Dankie ook vir jul insette van waar ons nog kan verbeter.
Ons sien daarna uit om julle weer in die toekoms by 30 Branderdraai te ontvang.
Vriendelike groete
Chris
Marius P - Feb 2022
Algehele gradering
Lekker rustig.
30 Branderdraai se terugvoer
Goeie dag Ezard
Baie dankie vir die terugvoering. Omdat kliente satisfaksie vir ons baie belangrik is, sal ek sal julle kontak om te hoor waar ons kan verbeter.
Vriendelike groete
Chris
Lameez M - Sep 2021
Algehele gradering
Absolutely lovely place especially for a big family.
30 Branderdraai se terugvoer
Dear Lameez.
So glad that you have enjoyed your stay at 30 Branderdraai and are looking forward to host your again in the near future. Your positive comments and kind word are highly appreciated and will inspire us to do even better.
Thank you very much also for taking good care of 30 Branderdraai and respecting our house rules, it was a pleasure hosting you!
Danielle C - Aug 2021
Algehele gradering
Absolutely stunning view with a beautiful and cosy home.
30 Branderdraai se terugvoer
Hi Danielle
So glad that you enjoyed your stay at 30 Branderdraai. Your positive comments are highly appreciated and will serve as an inspiration to do even better.
Kindest regards
Chris
Anthea W - Aug 2021
Algehele gradering
Just what the doctor ordered
30 Branderdraai se terugvoer
Thank you so much Anthea. Your positive comment can only inspire us to do even better. From our team also thank you very much for taking good care of 30 Branderdraai.
Looking forward to hosting you again in the near future.
Chris
Nicole I - Aug 2021
Algehele gradering
Relaxing breakaway with family.
30 Branderdraai se terugvoer
Thank you very much Nicolene.
Glad you enjoyed the stay a 30 Branderdraai and looking forward to see you again.
Bonita B - Jul 2021
Algehele gradering
Die uitsig was baie mooi. Dit was 'n baie lekker plek.
Joshua S - Jun 2021
Algehele gradering
Great location, peaceful and amazing views.
30 Branderdraai se terugvoer
Thank you very much, your positive comments are highly appreciated and a motivation to do even better.
Looking forward to accommodate you again in the future.
Anneke Y - Mei 2021
Algehele gradering
Die beste ligging!
30 Branderdraai se terugvoer
Baie dankie Anneke jou positiewe kommentaar word waardeer. Ons sien daarna uit om julle weer binne kort te akkommodeer.
Dankie Chris
Eddie S - Apr 2021
Algehele gradering
Uitstekende akkommodasie.
30 Branderdraai se terugvoer
Baie dankie Eddie.
Jou positiewe kommentaar word opreg waardeer en dien as aansporing om te alle tye net ons bes te doen. Kom kuier gerus weer by ons.
Vriendelike groete
Chris
Trevor D - Feb 2021
Algehele gradering
Great location, house/room breakdown is perfect for family/groups. Owner very helpful.
30 Branderdraai se terugvoer
Thank you for your kind and positive comments. It was a pleasure hosting you and your family and we are looking forward to seeing you again.
Feedback from our guests are valued as that is the best way to find out if we are meeting your expectations and also guide us in improving our service.
Petro L - Jan 2020
Algehele gradering
Dit is 'n heerlike kuierhuis met alles wat jy nodig het. Die sonsondergang is elke aand 'n skouspel!
30 Branderdraai se terugvoer
Baie dankie Petro. Ons waardeer jou kommentaar en veral jou insette wat ons kan help om 30 Branderdraai verder te verbeter. Ek sal jou kontak om meer besonderhede ten opsigte van die matrasse te kry sodat ons dit kan vervang. Vriendelike groete. Chris
Hazel P - Des 2019
Algehele gradering
Beautiful house with an amazing sea view.
30 Branderdraai se terugvoer
Thank you Hazel. It was an absolute pleasure hosting you and your friends. Thanks also for taking such good care of 30 Branderdraai. Looking forward to welcoming you back in future.
Kindest regards
Chris
Charlene K - Sep 2019
Algehele gradering
Awesome place.
30 Branderdraai se terugvoer
Baie dankie Charlene.
Bly dat julle die tydtjie by 30 Branderdraai geniet het en baie dankie vir die positiewe terugvoering.
Ons sien uit na julle volgende besoek.
Vriendelike groete,
Chris Keevy
Susan W - Aug 2019
Algehele gradering
Wonderlik!
Lees meer30 Branderdraai se terugvoer
Beste Susan,
Baie dankie vir jou wonderlike terugvoer. Dit motiveer mens om nog beter te doen.
Ons sien uit na jou volgende besoek - ons sal ons bes doen om jou stoutste verwagtinge te oortref.
Groete
Chris Keevy
Liesl B - Mrt 2019
Algehele gradering
Vanaf bespreking tot uitklok een onvergeetlike ervaring!
30 Branderdraai se terugvoer
Baie dankie Liesl. Jou kommentaar word baie waardeer en motiveer ons om nog beter te doen. Ons sien daarna uit om julle weer binnekort terug te verwelkom.
Vriendelike groete van 30 Branderdraai.
Chris
Tselane T - Des 2018
Algehele gradering
Amazing.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Fantasties.
Die uitsig vanuit die sitkamer is asemrowend. Die onderneming het al die nodige breekware en meer. Mens moet net kos en niks anders bring nie. Die gasheer was absoluut aangenaam.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
30 Branderdraai se terugvoer
Dear Tselane,
Thank you so much. It was an absolute pleasure to host you and your family for the weekend. We appreciate your comments and are looking forward to your next visit.
Regards,
30 Branderdraai
Marista W - Jul 2018
Algehele gradering
Stil en rustig.
30 Branderdraai se terugvoer
Baie dankie Marista, bly julle het die naweek geniet. Terselfdertyd ook baie dankie dat julle 30 Branderddraai so mooi opgepas het, ons sien daarna uit om julle weer een of ander tyd terug te verwelkom.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Branderdraai-straat 30, Sandbaai, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom