28 B Lorea
Kry 10% af vir verblyf wat 10 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 6 Mei 2024 tot 14 Nov 2024.
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Loreastraat 28 B, Danabaai, 6500, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 400R1 260 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
28 B Lorea in Danabaai bied gehalte-verblyf vir 'n gesin of groep vriende. Dit is lekker naby verskeie winkels, restaurante, die strand en besienswaardighede.
Die huis spog met 'n uitstekende see-uitsig, beskik oor 3 slaapkamers en het slaapplek vir 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 2 wasbakke. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en maak van 'n aparte badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak gebruik.
Die kombuis het 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, wasmasjien, skottelgoedwasser, tuimeldroër, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei.
Die sitkamer-area het gemaklike rusbanke en 'n TV met DStv en gratis WiFi, die eetarea het 'n eetkamerstel met genoeg sitplek sodat gaste hulle maaltye saam kan geniet.
Die speletjieskamer spog met 'n pool-tafel, bordspeletjies, 'n klankstelsel en sitplek.
Daar is 'n buitebraai en skottelbraai beskikbaar.
Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar met alarmstelsel.
Slaapplek
’n Bespreking by 28 B Lorea sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Braaiplek
- Speletjieskamer
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Verekombers
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Dina Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 26
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Loreastraat 28 B, Danabaai, 6500, Wes-Kaap
- Gaste dink 28 B Lorea het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Danabaai Mosselbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Loreastraat 28 B, Danabaai, 6500, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom