25 On Oyster
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Oyster-singel 25, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R3 500 per nag (plek vir 10)
Beskrywing
25 On Oyster bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n vakansiehuis wat stylvol versier is en in Umhlanga geleë is. Die huis is 1,8 km vanaf Umhlanga-strand en Whalebone Pier.
Die huis het 'n omsetter vir die ligte, yskas, TV en WiFi in die geval van beurtkrag.
Die huis beskik oor 5 slaapkamers wat slaapplek aan 10 gaste bied. Al die kamers het lugversorging en 3 van die slaapkamers het en suite-badkamers. Die ander 2 slaapkamers deel die gebruik van nog 2 badkamers. Beide bad- en stortgeriewe is beskikbaar. Twee van die slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed en die ander 3 slaapkamers het elk 2 enkelbeddens.
Die moderne oopplan-kombuis met wit afwerkings is vir selfsorg toegerus met 'n yskas, oond, stoof en mikrogolfoond en lei na die ruim sitarea en eetarea.
Die huis het ook 'n goedversorgde tuin en swembad wat gaste kan geniet. Buite is daar ook eet- en ontspanareas en gaste het toegang tot 3 skadu-parkeerplekke.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Karyn Geverifieer
Eiendomme 33
Resensies 99
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Oyster-singel 25, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 25 On Oyster het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Umhlanga Durban Noord Durban KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Oyster-singel 25, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom