25 Martinique
- Kapasiteit: 5 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rock-laan 2, Shaka's Rock, 4399, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 600 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
25 Martinique is 'n pragtige selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Shaka's Rock en is ideaal vir 'n gesinsvakansie aan die Dolfynkus. Die woonstel is naby die gewilde Thompson’s Bay en spog met 'n see-uitsig.
Hierdie woonstel is op die eerste verdieping, bied slaapplek aan 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n enkelbed. Daar is ook 'n en suite-badkamer met 'n stort en bad. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede badkamer het 'n stort. Alle linne word voorsien, maar gaste moet hul eie handdoeke saambring.
Die oopplan-leefarea het 'n stylvolle kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Dit lei na die knus sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV met DStv. Gratis WiFi is beskikbaar. Langs die sitarea is 'n etenstafel met stoele.
Die skuifdeure lei na die stoep met 'n etenstafel en gasbraai. Gaste het toegang tot die kompleks se gemeenskaplike swembad en braaigeriewe.
Slaapplek
’n Bespreking by 25 Martinique sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Wynproe
- Fietsry
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.9/5
Melanie Geverifieer
Eiendomme 10
Resensies 14
Jaar gelys 6
Ligging
- Rock-laan 2, Shaka's Rock, 4399, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Shaka's Rock Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 5 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rock-laan 2, Shaka's Rock, 4399, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom