223 Beacon Rock
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lighthouse-weg, Beacon Rock Complex, Umhlanga, 4319, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 400 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
223 Beacon Rock is 'n stylvolle woonstel in die Beacon Rock-kompleks in Umhlanga Rocks, net 'n entjie se stap vanaf Umhlanga se hoofstrand en 'n dinamiese dorpie met uitstekende restaurante, kroeë en winkelsentrums.
Die selfsorgwoonstel met lugversorging bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed, 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet, en skuifdeure wat na die balkon lei. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en daar is 2 enkelbeddens in die derde slaapkamer. Gaste deel die badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die leefarea beskik oor 'n lieflike kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is ook 'n eiland met stoele, 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër. Dit lei na 'n groot etenstafel en 'n sitarea met gemaklike rusbanke en 'n slim-TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die leefarea se stapeldeure lei na die onderdakstoep met 'n etenstafel, stoele en 'n gasbraai.
Die Beacon Rock-kompleks bied komplimentêre parkeerplek, 'n verfrissende swembad en 'n pragtige tuin.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Bad
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.3/5
Dillon Geverifieer
Eiendomme 71
Resensies 192
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Lighthouse-weg, Beacon Rock Complex, Umhlanga, 4319, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Umhlanga Durban Noord Durban KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lighthouse-weg, Beacon Rock Complex, Umhlanga, 4319, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom