21 on Mark
- Kapasiteit: 7 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Markstraat 21, Suiderstrand, 7140, Wes-Kaap
- Vanaf R1 800 per nag (plek vir 7)
Beskrywing
21 on Mark is 'n bekoorlike strandhuis wat binne maklike bereik van die strand in Suiderstrand geleë is. Dit is ideaal vir 'n gesin wat op soek is na 'n ontspanne kuswegbreek.
Dié dubbelverdiepinghuis beskik oor 4 slaapkamers en bied gerieflike slaapplek aan 7 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 'n enkelbed. Daar is 2 enkelbeddens in die vierde slaapkamer. Gaste in hierdie kamers deel 'n badkamer met 'n stort.
Die kombuis is met 'n yskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, koffiemasjien en skottelgoedwasser toegerus. Die leefarea beskik oor 'n etenstafel, 'n gemaklike sitkamerstel en 'n kaggel. 'n Tafeltennistafel is ook beskikbaar. Dit maak oop op 'n onderdakbalkon met 'n ingeboude braai-area wat oor die see uitkyk.
Daar is 'n groot omheinde grasperk. Gratis WiFi en toegang tot parkeerplek op die perseel is beskikbaar.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Kaggel
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.8/5
Helena Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 8 maande
Ligging
- Markstraat 21, Suiderstrand, 7140, Wes-Kaap
- Gaste dink 21 on Mark het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Suiderstrand Agulhas Overberg Wes-Kaap
- Kapasiteit: 7 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Markstraat 21, Suiderstrand, 7140, Wes-Kaap