21 Akrotiri
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ocean-rylaan 101, Akrotiri 21, Santorini-kompleks, Salt Rock, 4301, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
21 Akrotiri is 'n selfsorg-woonstel in die Santorini-kompleks, wat in Salt Rock geleë is. Dit is in die voorste ry, teen die krans en het 'n mooi see-uitsig.
Die woonstel is geskik vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Daar is plafonwaaiers in die slaapkamers.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër. Die eetarea het 'n etenstafel vir 6 en daar is 'n TV met DStv in die sitarea.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Michael Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 84
Op LekkeSlaap 14 jaar
Ligging
- Ocean-rylaan 101, Akrotiri 21, Santorini-kompleks, Salt Rock, 4301, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 21 Akrotiri het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Willard's Beach Ballito Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ocean-rylaan 101, Akrotiri 21, Santorini-kompleks, Salt Rock, 4301, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom