Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

203 Oyster Bay

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Die woonstel is geskik vir 6 volwassenes en 3 kinders.
Hierdie woonstel is nie geskik vir troeteldiere nie.
Die kompleks het 'n streng beleid teen geraas aangesien dit 'n woonkompleks is.
Die woonstel is nie geskik vir partytjies of geleenthede nie.
'n Basiese skoonmaakdiens word vir die einde van die verblyf voorsien.
Gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.
Rook word nie binne die woonstel toegelaat nie.
Daar sal van gaste vereis word om 'n afskrif van hul ID-dokument en besprekingsvorms te voltooi.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R2 150
per nag (plek vir 9)
Vanaf
Vanaf R2 150
per nag (plek vir 9)
Vanaf
R2 150
per nag (plek vir 9)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: North Beach-weg 81, Oyster Bay 203, Westbrook, 4399, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA23c686f163d7f112272b9b01bea1daefbcedf4404f0ab8d0d87edbe0fd249240a80c5fce202222eac1b6efa0f4e27d15e85f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 150 per nag (plek vir 9) 4 5 1 5 81 North Beach Road 203 Oyster Bay 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.581598771487 31.177612256622
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem