20 Seemeeu Vlug
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Hannelie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 26
Jaar gelys 1
Opsomming van Resensie
Charles O - Apr 2024
Algehele gradering
Sal van nou weer terug gaan.
Jakobus N - Mrt 2024
Algehele gradering
Genotvol.
Jenny K - Mrt 2024
Algehele gradering
Sal aanbeveel.
Melané S - Feb 2024
Algehele gradering
Lekker.
Jaq S - Feb 2024
Algehele gradering
Aangename oornag vir twee mense.
Nadia D - Jan 2024
Algehele gradering
Lekker gerieflik.
Cariné D - Jan 2024
Algehele gradering
Netjies en baie gerieflik.
Sonja N - Des 2023
Algehele gradering
Net reg vir my.
Annemie O - Des 2023
Algehele gradering
Goeie ligging. Sal plekkie aanbeveel.
Lurina F - Nov 2023
Algehele gradering
Die korrespondensie was baie goed en duidelik.
Daphne L - Nov 2023
Algehele gradering
Baie lekker & rustig, Medelein was baie gasvry.
Helen C - Okt 2023
Algehele gradering
Puik, gerieflike akkommodasie vir die reisiger.
Jan C - Jul 2023
Algehele gradering
Professional and friendly.
Willie T - Jul 2023
Algehele gradering
Billike tarief.
Elsa S - Apr 2023
Algehele gradering
Heerlik ontspanne en opregte omgee.
Johan V - Mrt 2023
Algehele gradering
Skoon en netjiese kamer. Ons gasheer was baie gaaf en vriendelik en baie behulpsaam.
Kobus L - Feb 2023
Algehele gradering
Rustig en vreedsaam.
Ben V - Feb 2023
Algehele gradering
Hannelie die vriendlikste persoon ek al ontmoet het by 'n vakansieplek.
20 Seemeeu Vlug se terugvoer
Baie dankie Ben vir jou positiewe terugvoering. Dit was n groot plesier om julle te akkomodeer.
Priscilla J - Feb 2023
Algehele gradering
Dit was lekker.
Edward En Luna B - Jan 2023
Algehele gradering
Pragtige, rustige blyplek.
Helene B - Des 2022
Algehele gradering
Baie lekker plekkie.
20 Seemeeu Vlug se terugvoer
Baie dankie Helene vir jou mooi resensie. Sal julle graag weer wil sien.
Groete
Hannelie
Mara S - Nov 2022
Algehele gradering
Nie geskik vir 2 gaste.
Harry H - Nov 2022
Algehele gradering
Heerlik gekuier.
20 Seemeeu Vlug se terugvoer
Baie dankie vir die mooi terugvoering, dit was ñ groot plesier om julle te kon akkomodeer. Dankie dat julle die kamer so netjies agter gelaat het. Dis ñ groot plesier om sulke gaste te hè. Hoop om julle weer in die toekoms te sien. Hannelie
Benjamin S - Okt 2022
Algehele gradering
Baie rustig en lekker.
20 Seemeeu Vlug se terugvoer
Charles, baie dankie vir die positiewe terugvoer. Dit was ñ groot voorreg om julle te kon akkomodeer. Hoop om julle gou weer te sien. Hannelie
Morne H - Okt 2022
Algehele gradering
Uitstekende diens en gasvryheid.
20 Seemeeu Vlug se terugvoer
Hi Morne
Dankie vir jou mooi terugvoering. Dit was 'n groot voorreg om julle te kon akkommodeer.
Hoop ons sien julle weer in die toekoms.
Geniet jou dag.
Hannelie Seemeeu Vlug
Alison K - Okt 2022
Algehele gradering
Thank you Hannalie.
20 Seemeeu Vlug se terugvoer
Hi Alison,
Thank you for your good review.
It was a pleasure to accommodate you.
Hope to see you again.
Enjoy your day.
Hannelie
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Wassenaar-straat, Seemmeeu Park, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18