Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

2 On Lismore Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Lismore-laan, Tokai, 7966, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 220 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

2 on Lismore Guesthouse is 'n luukse gastehuis met stylvolle en suite-kamers en kontemporêre selfsorgkothuise in die groen woonbuurt Tokai in Kaapstad.

Verblyf word in kamers, suites en kothuise met verskillende geriewe gebied. Die suites Lavender Queen, King, Lily Queen en Sage het elk slaapplek vir 2 gaste in. Die Jasmine-kothuis het slaapplek vir 6 gaste.

Die gastehuis bied gratis, onbeperkte WiFi en parkeerplek op die perseel. Daar is ook 'n omsetter en sonkrag sodat gaste nie oor beurtkrag hoef te bekommer nie.

2 On Lismore Guesthouse is naby die Constantia Wynroete en slegs 2 km van die Steenberg- en Westlake-gholfklubs af. Die area is volop met wonderlike restaurante, koffiewinkels, winkels en kunsgalerye.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Portier
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Blaaibord
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 8 resensies vir 2 On Lismore Guesthouse
Netheid
4.5/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.3/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Aeysha Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Jaar gelys 7

Ligging

  • 2 Lismore-laan, Tokai, 7966, Wes-Kaap
  • Gaste dink 2 On Lismore Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 220
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R2 220
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Lismore-laan, Tokai, 7966, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0e9519da070e88c2d0435820d4bd0d8af0b418aa357fc0a641991e5df4f2af2142c1de02c62e72722765d62d938e12c1d420?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 220 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 2 Lismore Avenue Tokai 7966 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.063278103721 18.442616616008
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem