2 Ipanema Beach
- Kapasiteit: 5 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lagoon-rylaan 2, Umhlanga Rocks, 4319, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 632 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
2 Ipanema Beach bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n smaakvol gemeubileerde woonstel in Umhlanga, 'n kusdorpie noord van Durban.
Die woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers op die boonste verdieping. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 2 badkamers, die een met 'n bad en die ander met 'n stort. Die woonstel het ook 'n sitkamer, eetarea en 'n ten volle toegeruste kombuis.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas, stoof en oond, en 'n mikrogolf, en die sitkamer het 'n TV met DStv. Die woonstel bied gratis toegang tot WiFi en linne, sowel as bad- en swemhanddoeke word voorsien.
Daar is 'n privaat tuin met braaigeriewe en parkeerplek in 'n toesluit-motorhuis vir 1 voertuig, sowel as 1 ekstra parkeerplek.
Die kompleks bied 'n gemeenskaplike swembad en daar is 'n hek wat toegang tot die strand bied. Die kompleks is veilig en daar is 'n wag op diens 24 uur van die dag.
Die ligging bied toegang tot restaurante en strande.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Bad
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Karyn Geverifieer
Eiendomme 33
Resensies 99
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Lagoon-rylaan 2, Umhlanga Rocks, 4319, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 2 Ipanema Beach het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Umhlanga Durban Noord Durban KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 5 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lagoon-rylaan 2, Umhlanga Rocks, 4319, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom