190 Pambathi
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Pambathi 19, Simbithi Eco-Estate, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R7 000 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
190 Pambathi bied moderne verblyf op die Simbithi Eco-Estate in Ballito. Die ruim huis spog met gehaltemeubels, dubbelverdiepingvensters, glaskandelare en 'n moderne ontwerp wat ideaal is vir 'n gesinsvakansie.
Die huis is vir 8 gaste geskik en beskik oor 4 en suite-slaapkamers wat elk 'n unieke ontwerp het, asook 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed, instapkas en 'n en suite-badkamer met 'n groot, losstaande bad. Die hoofslaapkamer het ook toegang tot 'n balkon met 'n pragtige uitsig oor die Visarenddam. Die ander en suite-slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed en daar is 2 en suite-badkamers met storte en 1 badkamer met 'n bad en 'n stort.
Die stylvolle oopplan-kombuis is met 'n eiland met 'n gasstoof, 2 oonde, 'n mikrogolfoond, broodrooster, dubbeldeuryskas, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die kombuis lei na die ruim oopplan-leefarea wat 2 eetareas en 2 sitareas het. Die kombuis skakel met die eerste eetarea wat 'n etenstafel vir 6 gaste het en dit lei weer na die eerste sitarea wat gemaklike rusbanke en 'n TV met die volle DStv-pakket het.
Die sitarea lei na die dek wat buitemeubels en 'n uitsig bied. Die tweede eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 8 gaste en 'n gemaklike rusbank. Dit lei na die tweede sitarea wat genoeg sitplek voor die kaggel het. Die tweede eetarea lei deur skuifdeure na die stoep wat 'n buitebraaien 'n ekstra platskerm-TV het. WiFi is ook beskikbaar.
Gaste het toegang tot aparte ingange en daar is veilige parkeerplek. Gaste kan vanaf die stoep die entjie na die Visarenddam toe stap, waar daar 'n verskeidenheid visspesies is wat gaste kan probeer vang.
Slaapplek
’n Bespreking by 190 Pambathi sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Marion Geverifieer
Eiendomme 29
Resensies 6
Jaar gelys 5
Ligging
- Pambathi 19, Simbithi Eco-Estate, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 190 Pambathi het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Simbithi Eco Estate Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Pambathi 19, Simbithi Eco-Estate, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom