Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

190 Pambathi

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Marion Geverifieer

Eiendomme 29

Resensies 6

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 1 resensie vir 190 Pambathi
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5
Alan O - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alan O
Gesin met klein kinders

Ruim en netjiese huis. Beslis die moeite werd.

Die huis is lekker geleë, ruim en vir seker die geld en moeite werd. Die dame wat die huis skoon gemaak het was elke dag, behalwe Sondag daar, en was baie vriendelik en het 'n baie deeglike werk gedoen. Al voorstel wat ek sou maak is dat die eienaar se persoonlike beeldjies ens. bietjie weggesit word, en dat daar dalk 'n Jaccuzi of splash pool ingesit word aangesien die naaste swembad 'n entjie weg is. Die dam is so 25 m van die stoep af, wat dit vreeslik lekker vir die kinders gemaak het om sommer vroeg oggend te gaan visvang.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R7 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R7 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R7 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pambathi 19, Simbithi Eco-Estate, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbe2e6ce4cba566ec79119e55267c767d642d9b3dcd2b8cd1e3b183e61eb4fd765a965ec30d72b05356307d21fc39d8865fdd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R7 000 per nag (plek vir 8) 1 5 1 5 19 Pambathi Simbithi Eco-Estate 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.518765951149 31.218361877315
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem