Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

19 Long Island

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R950 skoonmaakfooi per bespreking.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Maksimum 10 gaste word in die huis toegelaat nie.
Gaste mag nie die bure in ander huis in die area steur of pla nie.
Die reëls van die HOA (huiseienaarsvereniging) moet nagekom word.
Die gas se personeel mag nie op die perseel slaap nie.
Rook is binnenshuis verbode. Gaste mag slegs buite rook.
Geen troeteldiere word toegelaat sonder die eienaar se skriftelike toestemming nie.
Die skoonmaakfooi sluit skoon linne en 'n skoonmaakdiens voor en na die verblyf in. Indien 'n ekstra skoonmaakdiens benodig word (byvoorbeeld vir kos en drank wat gemors het en/of vlekke op die vloer en meubels, sonbrandroomvlekke op die meubels, ens.) sal 'n ekstra koste gehef word.
Gas vir die kaggel is teen 'n ekstra koste beskikbaar.

Die eienaar vereis dat die huis slegs deur hulle huishoudster, teen 'n ekstra koste, skoongemaak word om sodoende die hoë standaard netheid van die huis te handhaaf.
Indien daar minder as 6 gaste in die huis bly, is 'n skoonmaakdiens elke tweede dag verpligtend.
Indien daar 6 of meer gaste in die huis bly, is 'n daagliske skoonmaakdiens verpligtend.
'n Skoonmaker sal Maandag tot Saterdag van 08:00 tot 15:00 werk.
Op Sondae en openbare vakansiedae word dieselfde koste gehef, maar die skoonmaker werk dan slegs tot 13:00.
Die skoonmakers mag nie klere stryk nie.
Betaal die skoonmaker asb. direk.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R5 000
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R5 000
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R5 000
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Long Island 19, St. Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcc0051a2425fd6e10b700c9d8ea7075498630ac342e86c31827065654cdfb7fddcb6c35f64dbc6c72f2d64221c7e4b0f89e7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 000 per nag (plek vir 10) 4 5 1 5 19 Long Island St Francis Bay 6312 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.144628705807 24.828851818947
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem