Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

18 Manzini Chalets

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Hilton Geverifieer

Eiendomme 13

Resensies 46

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 8 resensies vir 18 Manzini Chalets
Netheid
3.6/5
Diens
3.9/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.1/5
Thembela N - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Thembela N
Gesin met tieners

I wouldn't stay there again.

The place is smelling damp and not easy to trust cleanliness. My children couldn't even cover with blankets. Our unit needs care, including cabinets in the kitchen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mercia V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mercia V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker familie kuier.

Perfek geleë, baie veilig met wagte wat die heel nag patroleer. Baie vriendelik en akommoderend. Baie lekker geslaap. Netjiese tuine met lieflike swembad. Ons het regtig baie baie lekker gekuier en baie veilig gevoel met die kinders al is daar baie seekoeie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

18 Manzini Chalets se terugvoer

Thank you so much for your response. we look forward to having you with us again.

18 Manzini Chalets
Alta D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Alta D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Weer was baie lekker warm gewees.

Ons baie gaan stap - vroeg uit strand toe. Het ook deurgegaan Mission Rocks toe en deur na Cape Vidal en paadjies daar gaan ry. Was by krokodil plaas. In aand lekker gebraai en gaan uiteet by verskillende plekkies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Santel M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Santel M
Gesin met klein kinders

Lekker gerus.

Dit was lekker rustig, die swembad mooi skoon. Die WiFi het net nie gewerk nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

18 Manzini Chalets se terugvoer

Hi Susanna

Thanks so much. Yes sorry about WiFi, our sevice provider is "useless". The only provider in St Lucia T hats why we have the modem back-up

Regards,
Hilton

18 Manzini Chalets
Francois S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois S
Gesin met klein kinders

Waarde vir geld, goed geleë, naby winkels, jetty en restaurante, gerieflike eenheid.

Lekker plekkie met alles wat ons wou hê: badkamer met lekker stort, kombuis, twee kamers en 'n lekker kuierstoep met braaiplek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

18 Manzini Chalets se terugvoer

Hi Francois
Thanks for your review. Glad tour enjoyed your stay. Please come back soon
Hilton
Owner

18 Manzini Chalets
Teresa B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Teresa B
Gesin met tieners

Puik.

Goed toegeruste eenheid. Netjies en skoon. Baie tevrede.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

18 Manzini Chalets se terugvoer

Hi Teresa

Thanks so much. Hard to get good reviews nowadays. Please come back soon

Hilton
Owner

18 Manzini Chalets
Zama D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Zama D
Saam met vriende

Fair.

I didn't like how the security treated us. We were there to enjoy our stay but we felt annoyed by the security treating us like kids.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melanie D - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Melanie D
Gesin met tieners

Oulike plekkie, maar baie verbeteringe moet gemaak word.

Ons is vertel dat ons WiFi het. WiFi het nie gewerk nie. Yskas het omtrent 'n dag gevat voor dit regtig koud geword het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R995
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R995
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R995
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mckensie-straat 100, Eenheid 180 Manzini Holiday Resort, St. Lucia, 3935, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9c3bd9d15889dc5a9e0909cdd7e15e507b75704b9b981b8295aac0290f7124ff2636d02904897d86e7dfd795fcb28ca740fe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R995 per nag (plek vir 5) 8 5 1 4 100 Mckensie Street Unit 18 Manzini Holiday Resort 3935 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.378237456799 32.410043226953
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem