17 Owerbosch
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Owerbosch-singel 17, West Beach, 7441, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R3 000 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
17 Owerbosch is 'n lieflike vakansiehuis in West Beach, Kaapstad en is naby Bloubergstrand se gewilde strandfront wat dit ideaal maak vir 'n onvergeetlike vakansie in die Moederstad.
Die eiendom het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers, asook 'n gastetoilet. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed, 'n TV en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede en derde slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed en deel die tweede badkamer wat 'n stort-oor-bad het.
Die leefarea het lugversorging en is oopplan. Die kombuis is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus en daar is 'n toonbank met stoele. Die huis het ook 'n wasmasjien en 'n skottelgoedwasser in die opwasarea. Die kombuis lei na die sitarea waar gaste op gemaklike banke voor die kaggel en slim-TV met Netflix kan ontspan. Gratis WIFi is beskikbaar.
Die agterdeur lei na 'n onderdakstoep met buitemeubels, braaigeriewe en 'n swembad waarin gaste op warm somersdae kan afkoel. Gaste het ook toegang tot veilige onderdakparkeerplek agter 'n geslote hek.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Damion Geverifieer
Eiendomme 21
Resensies 16
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Owerbosch-singel 17, West Beach, 7441, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in West Beach Bloubergstrand Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Owerbosch-singel 17, West Beach, 7441, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom