Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

17 Dorado Bay

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Thea Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 5 resensies vir 17 Dorado Bay
Netheid
4.6/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Lizelle S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle S
Gesin met klein kinders

Lekkerste privaat see vakansie.

By 17 Dorado Bay kort jy net jou baai broek, swemhandoek en vakansielus. Alles is skoon en netjies en die kombuis is toegerus met alles wat jy aan kan dink. Thea is so behulpsaam en altyd beskikbaar. Die klein privaat strand onder die eenheid is perfek vir 'n jong gesin met kinders wat in die branders wil baljaar en op die rotse krappies en vissies soek. Ons het ten alle tye veilig gevoel en sal vir seker weer by 17 Dorado Bay kom kuier!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rina P - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rina P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great accommodation, peaceful and well maintained.

Will definitely return, a cosy home away from home.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sunel S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sunel S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing tyd gehad.

Het lekker gerus. Daar was heeltyd miere in die kombuis. Verder baie netjiese plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

17 Dorado Bay se terugvoer

Hi Sunel, ek is bly julle het 'n lekker tyd gehad.
Ons sal 'n plan maak met die miere.
Vriendelike groete, Thea.

17 Dorado Bay
Wilma S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma S
Saam met vriende

Fantastiese vakansieplek.

Die see-uitsigte is asemrowend, die kompleks is netjies en veilig. Die eenheid is mooi gemeubileerd en die beddens hemels. Baie dankie aan Thea wat 24/7 reg was en seker gemaak het dat ons gemaklik was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louise D - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise D
Gesin met klein kinders

Beste wegbreek wat ons al ooit gehad het.

Dis netjies, veilig, rustig en ek verlang klaar terug na die see. Thea het werklik die beste diens gegee. Sy's altyd beskikbaar en so vriendelik. Ons sal definitief weer terug wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

17 Dorado Bay se terugvoer

Baie dankie Louise. Julle is altyd welkom.

17 Dorado Bay
Vanaf
R2 350
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 350
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 350
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sea View-rylaan, Dorado Bay 17, Dolfynkus, 4449, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6f8cfc04e946a30562d8640d305a2adb43d22547f494a4450fb4f3da3ca619f76c785e63a0d655bc7a2ced7ac4eaad669a8b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 350 per nag (plek vir 6) 5 5 1 5 Sea View Drive Dorado Bay 17 4449 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.444255371851 31.291111629639
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem