Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

St James Beachfront Historic Villa

Selfsorg
Seaside Apartment
Vanaf
Vanaf R3 200
per eenheid
  • Plek vir 3 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n enkelbed. Die badkamer het 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak. Die oopplan-kombuis is goed georganiseer en met 'n gasstoof, elektriese oond, yskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Dié woonstel het 'n groot balkon met 'n asemrowende uitsig oor die see.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Veilige parkeerplek word agter 'n outomatiese hek in die oprit voorsien. Neem asb. kennis dat die aangewese parkeerplek onder die palmboom is en dat die neus van die motor asb. na aan die muur moet wees. Gaste moet asb. nie in enige ander area in die binnehof parkeer nie. Parkeerplek vir slegs 1 voertuig van 'n standaard grootte is op die perseel beskikbaar.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Seaside Historic Villa
Vanaf
Vanaf R5 600
per eenheid
  • Plek vir 8 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Seaside Historic Villa bied ononderbroke see-uitsigte oor Valsbaai. Die boonste verdieping beskik oor 2 ruim slaapkamers, 'n volledige badkamer en 'n gastetoilet. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en 'n wasbak. Die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Hierdie 2 slaapkamers is op die onderste verdieping. Op die onderste verdieping is 'n ruim oopplan-leefarea met 'n kombuis en 'n ruim sitarea met 'n TV. Die sitarea het 'n dubbelkaggel wat 'n gesellige atmosfeer skep en daar is 'n toegewyde kinderhoekie. Die villa bied ook 'n uitgestrekte stoep met oorgenoeg sitplek en 'n braai-area wat na 'n tuin lei.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Veilige parkeerplek word agter 'n outomatiese hek in die oprit voorsien. Neem asb. kennis dat die aangewese parkeerplek onder die palmboom is en dat die neus van die motor asb. na aan die muur moet wees. Gaste moet asb. nie in enige ander area in die binnehof parkeer nie. Parkeerplek vir slegs 1 voertuig van 'n standaard grootte is op die perseel beskikbaar.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R5 600
per nag (plek vir 8)
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 16, St. James, Kaapstad, 7945, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdfd9d1124cdaea32aadb239902bc8dc149d304f5ec2560d53352305d93dff65600409dce9b85164baff6b246f79c7304fbbe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 600 per nag (plek vir 8) 16 Main Road St James 7945 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-17:00 10:00 -34.116485439565 18.46112070013
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem