15 On Oyster
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Oyster-singel 15, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
15 On Oyster bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n villa in Umhlanga, net 1,7 km vanaf die hoofstrand en Whalebone Pier.
Die villa het 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n sit- en eetarea. Die hoofslaapkamer het 'n ekstra lang koninggrootte-bed, die tweede slaapkamer het 'n groot dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is bad- en stortgeriewe.
Die kombuis is vir selfsorg met 'n yskas, oond, stoof, wasmasjien, tuimeldroër en skottelgoedwasser toegerus. Die sitarea het 'n TV met sekere DStv-kanale.
Die villa het lugversorging, 'n buiteswembad, braaigeriewe, WiFi, 'n stoep met tuinuitsigte, asook privaat parkeerplek.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Bad
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Karyn Geverifieer
Eiendomme 33
Resensies 99
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Oyster-singel 15, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 15 On Oyster het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Umhlanga Durban Noord Durban KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Oyster-singel 15, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom