Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

14 Skiathos Apartment

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R650 skoonmaakfooi per bespreking.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Rewards

Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 15 Dec 2024 tot 13 Jan 2025 en 01 Mar 2025 to 30 Mar 2025.

Rewards

Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 15 Dec 2024 tot 13 Jan 2025 en 01 Mar 2025 to 30 Mar 2025.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

- Die breekskadedeposito sal binne 7 dae na vertrek terugbetaal word.
- Geen bykomende gaste word sonder vooraf reëling toegelaat nie.
- Gaste wat versuim om op te daag sal vereis word om ten volle te betaal.
- Neem asb. kennis dat rook in die woonstel verbode is - rook word slegs op die stoeparea toegelaat.
- Die woonstel word elke alternatiewe dag tussen 09:00 - 11:00 skoongemaak vir 'n minimum van 3 nagte se verblyf (geen skoonmaakdiens op 'n Sondag of openbare vakansiedag).
- Gee asb. jou wasgoed saam met jou eie seeppoeier vir die skoonmaker om te was. Sy is beskikbaar om te stryk teen 'n ekstra koste wat direk aan haar betaal word.
- Daar is direkte toegang tot die strand deur 'n veilige syhek binne die kompleks. Die strandhek is na donker van 18:00 tot 06:00 gesluit vir ekstra veiligheid.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ocean-rylaan 33, 14 Skiathos Apartment, Shaka's Rock, 4420, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAca6b69cba4dafb71e6ee1809850233a4d47876bf127354e906f2f99373dee897b674ffd9220bb67038f04ee711d3d606dd87?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 6) 9 5 1 5 33 Ocean Drive 14 Skiathos Apartment 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -29.511666 31.2317263
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem