Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

129 on Kloof Nek

Selfsorg
Luukse Tuinwoonstel met 2 Slaapkamers
Vanaf
Vanaf R5 665
per eenheid
  • Plek vir 4 mense
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie woonstel is op die grondvloer en is met moderne, helder dekor en luukse afwerkings ingerig wat ondervloerse verhitting en lugversorging insluit. Daar is ook 'n kombuis wat volledig toegerus is, 'n sitkamer en 'n eetarea. Die kombuis is toegerus met 'n oond, stoof, mikrogolf, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, wasmasjien, tuimeldroër, 'n koffiemasjien, glase, breekware en eetgerei. Die woonstel het ook 'n kantoor en studeerarea met 'n telefoon, WiFi, 'n drukker en toegang tot 'n gastetoilet. Daar is 'n TV met sekere DStv-kanale in die leefkamer en in al die slaapkamers. Die leefkamer het 'n HiFi-stelsel en 'n iPod-koppelstasie.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Badkamer 1
En-suite
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
  • Ondervloerse verhitting
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
  • Ondervloerse verhitting
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Ongelukkig word geen kinders onder 12 jaar toegelaat nie.
Kinders 12 - 18 jaar betaal 100% van die glyskaaltarief.
Inkloktyd: 14:00. Reël asseblief vooraf indien jy later wil inklok.
Uitkloktyd: Nie later as 10:00 nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Luukse Woonstel met 3 Slaapkamers
Vanaf
Vanaf R10 500
per eenheid
  • Plek vir 6 mense
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie woonstel is op die grondvloer en tweede verdieping en is met moderne, helder dekor en luukse afwerkings ingerig wat ondervloerse verhitting en lugversorging insluit. Daar is ook 'n kombuis wat volledig toegerus is, 'n sitkamer en 'n eetarea. Die kombuis is toegerus met 'n oond, stoof, mikrogolf, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, wasmasjien, tuimeldroër, 'n koffiemasjien, glase, breekware en eetgerei. Elke woonstel het 'n kantoor en studeerarea met 'n telefoon, WiFi, 'n drukker en toegang tot 'n gastetoilet. Daar is 'n TV met sekere DStv-kanale in die leefkamer en in al die slaapkamers. Die leefkamer het 'n HiFi-stelsel en 'n iPod-koppelstasie. Verder het die woonstel 'n balkon met 'n Jacuzzi.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Badkamer 1
En-suite
Stort, Spa-bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite
Stort, Toilet
Badkamer 3
En-suite
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Jacuzzi
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
  • Ondervloerse verhitting
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
  • Ondervloerse verhitting
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Ongelukkig word geen kinders onder 12 jaar toegelaat nie.
Kinders 12 - 18 jaar betaal 100% van die glyskaaltarief.
Inkloktyd: 14:00. Reël asseblief vooraf indien jy later wil inklok.
Uitkloktyd: Nie later as 10:00 nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R5 665
per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kloofnekweg 129, Higgovale, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJ3J5aMZzslTVawThyOISBEoa9dzGHKIFnlDlDiX1yjrBZIWFQu?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 665 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 129 Kloof Nek Road Higgovale 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.9391955 18.397894
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem