Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

12 on Dolphin

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Mervine John Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 12 resensies vir 12 on Dolphin
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Frans B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans B
Gesin met klein kinders

Sal weer en weer en weer daar tuisgaan.

Ons het dit baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

12 on Dolphin se terugvoer

Goeie dag Frans.

Baie dankie vir jou positiewe terugvoering. Ons waardeer dit.

Julle is enige tyd welkom.

Seeinge
Mervine

12 on Dolphin
Jan E - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker en puik plek.

Gasheer is baie vriendelik en behulpsaam. Sal weer by hom gaan 'n draai maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

12 on Dolphin se terugvoer

Baie dankie, Jan Erasmus. Julle het soos familie gevoel.

Ons sal graag julle weer wil host.

Seeninge,
Mervine

12 on Dolphin
Ralph G - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ralph G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic.

Fantastic - no issues, no problems, no complaints, friendly people.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

12 on Dolphin se terugvoer

Good day Ralph,

Thank you for the positive feedback. It is highly appreciated.

Looking forward to hosting you again.

Blessings,
Mervine

12 on Dolphin
Ian S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties pragtig liefdevol. Vra vir nog.

Dit was hemels. Ek wens ek kon langer bly. Baie ruim, netjies en die gasheer of eienaar is baie vriendelik en behulpsaam. Hy het ons glad teen die pad kom haal toe Google Maps 'n probleem raak. Beslis waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

12 on Dolphin se terugvoer

Goeie dag Ian

Dit was 'n absolute voorreg om julle hier te hê.

Baie dankie vir die positiewe terugvoering.

Seeninge
Mervin

12 on Dolphin
Shanice R - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Shanice R
Gesin met klein kinders

Lekker rus plekkie naby alles.

Baie lekker gebly. Dit was netjies, gerieflik en het alles wat jy nodig gehad het. Goeie ontvangs deur eienaar. Naby alles. Sal definitief weer plek bespreek. Vir lekker rus en ontspan. Dit is die plekkie om te bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

12 on Dolphin se terugvoer

Dankie Shanice, enige tyd welkom.

12 on Dolphin
Mart-mari J - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mart-mari J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verblyf was voorwaar heerlik!

Skoon, netjies, veilig, sentraal geleë. Beslis aan te beveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

12 on Dolphin se terugvoer

Dankie vir die kompliment, Mart-mari. Julle is enige tyd welkom.

12 on Dolphin
Quintus B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Quintus B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Brilliant and wonderful.

It's a great time and experience and I just want to say thanks to Viya. I'll definitely make use of you again. Thanks for the wonderful experience.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Robert B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Robert B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld.

Die wat geadverteer is het ons gekry. Die eienaar was baie vriendelik en behulpsaam. Baie stil omgewing. Naby aan al die strande.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Petrea M - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petrea M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was regtig baie mooi netjies en skoon hul het uit hul pad gegaan. Jy kan alles gebruik wat jy aan kan dink. Dankie, dit was die beste plek wat ek nog by was. Hulle was werklik goed vir ons, baie baie dankie.

Ek sal verseker weer daarheen gaan. Dit is 'n heerlike plek om tuis te gaan. Daar is alles wat jy nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

12 on Dolphin se terugvoer

Dankie vir die terugvoering. Word opreg waardeer.
Hoop ek sien julle weer in die nabye toekoms.
Mervine

12 on Dolphin
Garth B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Garth B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend, baie geniet.

Eienaar is baie hulpvaardig en vriendelik. Sal definitief aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

12 on Dolphin se terugvoer

Goeie dag Garth,

Baie dankie dat julle ons gekies het vir julle akkommodasie.

Dit was n plesier om julle as gaste te kon akkommodeer.

12 on Dolphin
Marius D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Lekker plek om weg te breek. Privaat en die ligging is baie goed. Dankie, dit was wonderlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

12 on Dolphin se terugvoer

Dankie Marius. Dit was 'n plesier om julle hier te akkommodeer. Groete. Mervine

12 on Dolphin
Anonieme gas - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R620
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R620
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R620
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dolfyn-keeromstraat 12, De Bakke, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe70ad47441e27c325c62103b228d5db44831596e86b3c62130450841024a2b955081c06dc4a21e165cbdb90af0ea1d1e4667?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R620 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 12 Dolfyn Close De Bakke 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.173490155635 22.123396004408
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem