Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

109 @ Mauser

Selfsorg
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mauserlaan 109, Magersfontein Memorial Gholflandgoed, Modderrivier, 8700, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

109 @ Mauser is 'n semi-selfsorgeenheid op die boonste verdieping van die eienaar se woning op 'n veilige landgoed in Modderrivier. Die eenheid is ideaal vir 'n paartjie, 'n klein gesin of 'n enkelreisiger op soek na gehalte-oornagverblyf.

Die oopplan-eenheid het lugversoging, bied slaapplek aan 3 gaste en het 1 koninggrootte-bed, 1 enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n rusbank en 'n klerekas en skuifdeure wat na 'n klein balkon met 'n mooi uitsig lei.

Die kombuisie is met 'n yskas, mikrgoolf, basiese eetgerei en breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n klein etenstafel met 2 stoele en 'n TV met die volle DStv-pakket. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar en gaste kan maaltye by die landgoed se restaurant gaan geniet.

Slaapplek

’n Bespreking by 109 @ Mauser sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed Koninggrootte-bed
Area
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir 109 @ Mauser
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Henk & Duif Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Jaar gelys 1

Ligging

  • Mauserlaan 109, Magersfontein Memorial Gholflandgoed, Modderrivier, 8700, Noord-Kaap
  • Gaste dink 109 @ Mauser het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mauserlaan 109, Magersfontein Memorial Gholflandgoed, Modderrivier, 8700, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb13a3920f52651760c9005b55b3001426f0338ae19d708fb731e60f4cf15df7098c569cbf3b836260b88d50ef76ff452b278?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 3) 1 5 1 5 109 Mauser Avenue Magersfontein Memorial Golf Estate 8700 Noord-Kaap 021 201 8901 10:00-19:00 10:00 -29.023018441981 24.649311984011
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem